Leer wat jy moet doen as jy jare laas geoefen het, bietjie oorgewig is en sukkel met basiese daaglikse bewegings. VERNIET.
Jy het geen ervaring nodig nie. Dit is net vir mense wat nie oefen op die oomblik nie, maar ‘n verandering wil maak. Los jou epos hieronder en sal gereeld vir jou videos, programme ens aanstuur.
Maklike Oefeninge vir Sterker Joints & Spiere
Strek oefeninge om beter te beweeg
Doenbare Habits om gewig te verloor